Swangerskap En Borsvoeding: Als Wat Jy Wil Weet (Kerngesondheid) (Afrikaans Edition)

Type
Book
Authors
ISBN 10
1868912051 
ISBN 13
9781868912056 
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2003 
Pages
65 
Description
Swangerskap, geboorte en borsvoeding gaan belangrike gebeurtenisse in jou lewe wees. Gedurende hierdie maande gaan jy vele fisies, emosionele lewestylveranderinge beleef. Jy gaan sonder twyfel stres ondervind, en jy gaan allerhande vrae oor gesondheidskwessies he. Swangerskap en Borsvoeding verskaf reguit, eenvoudige antwoorde op jou vrae en bevat wenke en raad oor elke aspek van swangerskap, geboorte en borsvoeding. Hierdie gids kan jou help om: Gesond te bly met behulp van 'n oordeelkundige dieet en ligte, lae impak oefeninge; met behulp van konvensionele en alternatiewe benaderings verligting te verkry vir verskeie ongesteldhede en aandoenings wat met swangerskap, geboorte en borsvoeding gepaardgaan; die emosionele wipplankryery doeltreffend te hanteer; voorbereid te wees op die verskillende ondersoeke en toetse, en om die doel van elkeen te verstaan; voorbereid te wees op die verskillende stadiums van die geboorte, en om ingelig te wees oor beskikbare pynverligting- en geboorteprosedures. - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.