Speel-speel skoolgereed: Maak Jou Kind Van Geboort Af Leer- En Skoolgereed - 'n Praktiese Gids (Dreamtime Stories from Africa) (Afrikaans Edition)

Type
Book
Authors
ISBN 10
1875001190 
ISBN 13
9781875001194 
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2001 
Publisher
Pages
144 
Description
Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoe sal he en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe. Jou taak as ouer is nie om jou kind te leer lees en skryf nie - dis bowenal om sy leervaardighede te ontwikkel en by hom 'n liefde vir leer wakker te maak - om hom lus te maak vir leer, wat oneindig belangriker is as om geleer te word. Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoe kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiamse, nuurskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koordinasie en probleemoplossingsvaardighede. - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.