Decoupage: 'n Praktiese, Stap-vir-stap Gids (Afrikaans Edition)

Type
Book
ISBN 10
1875001166 
ISBN 13
9781875001163 
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2001 
Publisher
Pages
112 
Description
Decoupage geniet tans wereldwyd ongekende bloei as gunsteling-tydverdryf. Dit verg min kapitaal, kan tuis gedoen word, en vind aanklank by mense van alle ouderdomme. Dit bied 'n kykie op decoupage as tradisionele kunshandwerk en dek all aspekte van die tydverdryf, van voorbereiding tot spesifieke afwerkings. Die teks is propvol nuttige inligting, wenke en waardevlolle advies, en vertel jou hoe om artikels met 'n professionele voorkoms te maak en algemene slaggate te vermy. Volledige aanwysings word aangevul deur stap-vir-stap foto's van al die tegnieke wat gebruik word. Die titel is geskik vir beginners sowel as meer ervare handwerkers. - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.