Die Regdoen-Regmaakgids (Afrikaans Edition)

Type
Book
ISBN 10
187500176X 
ISBN 13
9781875001767 
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2002 
Publisher
Pages
160 
Description
Daar is oorlewingsgidse vir enigiets van kampeer tot hoe om jou menopouse te hanteer, en op die koop toe verskeie om van te kies. Maar daar is niks wat jou vertel hoe om elke dag en alledaagse situasies te hanteer nie. Die meeste van ons kom uitstekende met rekenaars reg, ons kan persoonlike luitone vir ons moderne selfone aflaai en die Net deursoek vir enige denkbare inligting. Maar weet ons wat om te doen as ons skielik 'n hoop wasgoed in die gesig staar en nie die witgoed 'n subtiele kleurverandering wil laat ondergaan nie, of 'n saggekookte eier wil he soos Ma dit gemaak het, of moet verhuis met die kleinste begroting denkbaar, wat dit in 'n doen-dit-selfprojek omskep, of in die middle van nerens sonder enige hulp in sig 'n wiel moet omruil? Hierdie titel vertel jou alles wat jy moet weet om op jou eie te oorleef - van hoe om die beste kastrol vir jou kombuis te kies tot hoe om die beste omelet ooit te maak, tot hoe om 'n koorsblaar in die kiem te smoor en 'n nuwe prop aan jou ketel te sit nadat jy vir jouself die perfekte Martini geskink het. - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.