Nuwe Decoupage (Afrikaans Edition)

Type
Book
ISBN 10
1875001794 
ISBN 13
9781875001798 
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2003 
Publisher
Pages
112 
Description
Tradisionele decoupage het 'n nuwe fase binnegegaan en hierdie titel is die vrug van maande se toegewyde eksperimentering met nuwe tegnieke, materiaal en produkte. Dit bevat die jongste ontwikkelings op hierdie gebied en verskeie variasies op meer tradisionele tegnieke. Uiteenlopende items soos keramiek- en porseleinbakke en -koppies, 'n portefeuljetas, 'n duvetsloop en 'n toiletsitplek is met verskieie nuwe en aangepaste decoupage-tegnieke en -afwerkings versier. Tegnieke en afwerkings wat geillustreer word, sluit in servet-decoupage (respousse sowel as papiervlakwerk), decoupage op papier-macheen seep, illumineerwerk, en decoupage uit die natuur met geparste blomme en blare, skulpe en vere. Daar is 'n afdeling oor herwinning met decoupage en elke hoofstuk is propvol wenke oor hoe jy jou nuutgevonde vaardighede kan gebruik om 'n onbeperkte verskeidenheid items te versier. - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.